Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » anatomis
anatomis [boodskap #141765] Sat, 06 May 2023 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Anatomis wat 'n liggaam oopsny, deur Rembrandt.
'n Anatomis wat 'n liggaam oopsny, deur Rembrandt.
anatomis
Afbreking: a•na•to•mis


Selfstandige naamwoord: anatomis
Meervoud: anatomiste

Betekenis:
• (verouderd) 'n Kundige op die gebied van anatomie. Iemand wat ontleedkunde beoefen.

Gebruik:
• Die anatomis dissekteer 'n lyk terwyl sy studente toekyk.

Sinoniem:
• anatoom
• ontleedkundige

Vertaling:
Engels: anatomist
Nederlands: anatomist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ver-
Volgende onderwerp: aarts-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:10:28 UTC 2024