Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorlopig
voorlopig [boodskap #141761] Sat, 06 May 2023 10:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorlopig
Afbreking: voor•lo•pig
Samestelling: voor + loop + -ig


Byvoeglike naamwoord: voorlopig
Attributief: voorlopige
Partitief: voorlopigs

Betekenis:
• Terwyl daar vir iets anders gewag word. Vir tyd en wyl, maar nog nie finaal nie.

Gebruik:
Voorlopig bly alles net soos dit nou is.
• Die voorlopige verslag sal môre uitgereik word.

Sinoniem:
• adinterim
• preliminêr
• tentatief
• tussentyds
• vereers

Antoniem:
• finaal

Afgelei:
• voorlopigheid

Vertaling:
Engels: preliminary, provisional, temporary, for the time being
Nederlands: voorlopig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: custos
Volgende onderwerp: ant-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Dec 28 23:56:30 UTC 2024