custos [boodskap #141760] |
Sat, 06 May 2023 09:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
custos
Afbreking: cus•tos
Selfstandige naamwoord: custos
Meervoud: custodes
Betekenis:
• 'n Lettergreep of 'n musieknoot wat as oorbrugging tussen bladsye of lyne dien.
Gebruik:
• Ou tekste is dikwels van 'n custos aan die einde van die bladsye voorsien, sodat 'n mens dit ononderbroke kan lees terwyl jy omblaai.
Vertaling:
Engels: custos
Nederlands: custos
Nota:
• Custos is Latyn vir 'n bewaker/ oppasser/ opsigter.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|