Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tussenvoegsel
tussenvoegsel [boodskap #141759] Sat, 06 May 2023 08:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tussenvoegsel
Afbreking: tus•sen•voeg•sel
Samestelling: tussenvoeg + -sel


Selfstandige naamwoord: tussenvoegsel
Meervoud: tussenvoegsels
Verkleinwoord: tussenvoegseltjie
Meervoud van verkleining: tussenvoegseltjies

Betekenis:
• Iets wat tussenin geplaas word.

Gebruik:
• Die Kerk is nie bloot net 'n tussenvoegsel tussen God en die mens nie.

Sinoniem:
• inlassing
• invoeging
• tussenstuk

Vertaling:
Engels: insertion, connecting-piece, gap filler
Nederlands: tussenvoegsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: AM
Volgende onderwerp: custos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 00:12:47 UTC 2024