musiekblyspel [boodskap #141754] |
Vr, 05 Mei 2023 14:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
musiekblyspel
Afbreking: mu•siek•bly•spel
Samestelling: musiek + blyspel
Selfstandige naamwoord: musiekblyspel
Meervoud: musiekblyspele
Betekenis:
• 'n Rolprent of toneelstuk gebaseer op musiek, dans, en liedere wat deur die rolspelers gesing word.
Gebruik:
• Jy Is My Liefling is 'n Afrikaanse musiekblyspel wat romanse, komedie en aksie saamgooi.
Sinoniem:
• operette
Vertaling:
Engels: musical
Nederlands: musical, muziekblijspel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|