Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vreter
vreter [boodskap #141752] Fri, 05 May 2023 13:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vreter
Afbreking: vre•ter
Samestelling: vreet + -er


Selfstandige naamwoord: vreter
Meervoud: vreters
Verkleinwoord: vretertjie
Meervoud van verkleining: vretertjies

Betekenis:
• Iets (meestal 'n dier) wat iets anders vreet.

Gebruik:
• 'n Vark is 'n veelsydige vreter en sal sy dieet aanpas na gelang van wat beskikbaar is.

Sinoniem:
• eter
• vraat

Afgelei:
• aasvreter
• beenvreter
• bosluisvreter
• byevreter
• drumpelvreter
• eiervreter
• grondvreter
• heuningvreter
• kripvreter
• lettervreter
• mensvreter
• miervreter
• mylvreter
• paddavreter
• slakvreter
• slangvreter
• spaghettivreter
• spekvreter
• vetvreter
• vuurvreter
• ystervreter

Verwant:
• vreterig

Vertaling:
Engels: feeder, eater
Nederlands: vreter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kreatiwiteit
Volgende onderwerp: ontwortel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:26:31 UTC 2024