Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kreatiwiteit
kreatiwiteit [boodskap #141751] Vr, 05 Mei 2023 12:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kreatiwiteit
Afbreking: kre•a•ti•wi•teit
Samestelling: kreatief + -iteit


Selfstandige naamwoord: kreatiwiteit
Meervoud: kreatiwiteite

Betekenis:
• Die vermoë om nuwe dinge te maak of aan nuwe idees te dink.

Gebruik:
• Kinders moet van vroeg af geleer word om kreatiwiteit aan die dag te lê.

Sinoniem:
• oorspronklikheid
• skeppendheid
• skeppingsdrang
• skeppingsvermoë
• vernuftigheid
• vindingrykheid

Vertaling:
Engels: creativity
Nederlands: creativiteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sublimeer
Volgende onderwerp: vreter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 23:44:37 MGT 2024