sublimeer [boodskap #141750] |
Fri, 05 May 2023 12:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sublimeer
Afbreking: su•bli•meer
Werkwoord: sublimeer
Verlede tyd: het gesublimeer
Betekenis:
• Om van 'n vastestof na 'n gas oor te gaan (sonder om eers in 'n vloeistof te verander).
• Om te verbeter, verhef of te veredel.
Gebruik:
• Droë ys sublimeer teen kamertemperatuur.
Antoniem:
• desublimeer
Afgelei:
• sublimeerapparaat
Verwant:
• sublimasie
• sublimering
Vertaling:
Engels: to sublimate
Nederlands: sublimeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|