naderkom [boodskap #141749] |
Vr, 05 Mei 2023 11:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naderkom
Afbreking: na•der•kom
Samestelling: nader + kom
Werkwoord: kom nader, naderkom
Verlede tyd: het nadergekom
Betekenis:
• Om nader te beweeg.
Gebruik:
• Toe hy naderkom, sien sy dat sy broek 'n gaatjie in het.
Sinoniem:
• aandrentel
• aankom
• aankruip
• aansluip
• aanstrompel
• aanstryk
• arriveer
• benader
• toenader
Vertaling:
Engels: to approach, come closer
Nederlands: naderen, dichterbij kwam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|