letternaamwoord [boodskap #141747] |
Vr, 05 Mei 2023 10:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
letternaamwoord
Afbreking: let•ter•naam•woord
Samestelling: letter + naam + woord
Selfstandige naamwoord: letternaamwoord
Meervoud: letternaamwoorde
Betekenis:
• 'n Akroniem waarvan die letters se name individueel uitgespreek word.
Gebruik:
• WWW, MIV, BTW en DBV is 'n letternaamwoorde.
Antoniem:
• letterklankwoord
Hiperoniem:
• akroniem
Vertaling:
Engels: letternaamwoord
Nederlands: letternaamwoord
Nota:
• Letternaamwoorde word altyd met hoofletters geskryf.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|