Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » letterklankwoord
letterklankwoord [boodskap #141746] Vr, 05 Mei 2023 10:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
letterklankwoord
Afbreking: let•ter•klank•woord
Samestelling: letter + klank + woord


Selfstandige naamwoord: letterklankwoord
Meervoud: letterklankwoorde

Betekenis:
• 'n Akroniem wat soos 'n gewone woord uitgespreek word (die letters word geklank).

Gebruik:
• Vigs, Saru, Fifa en SANRAL is 'n letterklankwoorde.

Antoniem:
• letternaamwoord

Hiperoniem:
• akroniem

Vertaling:
Engels: letterklankwoord
Nederlands: letterklankwoord

Nota:
• Letterklankwoorde kan meestal met klein- of hoofletters geskryf word (VIGS of vigs), maar as dit 'n eienaam is, moet dit ten minste met 'n hoofletter begin (UNISA of Unisa).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polisiëring
Volgende onderwerp: letternaamwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 23:47:12 MGT 2024