Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gawerig
gawerig [boodskap #141744] Vr, 05 Mei 2023 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gawerig
Afbreking: ga•we•rig
Samestelling: gaaf + -erig


Byvoeglike naamwoord: gawerig
Attributief: gawerige

Betekenis:
• (informeel) Wat redelik goed of gaaf is.

Gebruik:
• Die plek is mooi en die mense is gawerig.

Vertaling:
Engels: nice, fine
Nederlands: in de smaak vallend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: SAPD
Volgende onderwerp: polisiëring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 23:46:24 MGT 2024