Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ooptrek
ooptrek [boodskap #141740] Thu, 04 May 2023 18:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ooptrek
Afbreking: oop•trek
Samestelling: oop + trek


Werkwoord: trek oop, ooptrek
Verlede tyd: het oopgetrek

Betekenis:
• Om aan iets te trek totdat dit oop is.
• Om minder bewolk te raak.

Gebruik:
• Kan ek die gordyne ooptrek? Die dam se sluise word oopgetrek.
• Die son steek sy kop uit en die lug is besig om oop te trek.

Antoniem:
• toetrek

Vertaling:
Engels: to pull open; to opening up
Nederlands: opentrekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voetverkeer
Volgende onderwerp: vordering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:52:26 UTC 2024