Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voetverkeer
voetverkeer [boodskap #141739] Thu, 04 May 2023 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voetverkeer
Afbreking: voet•ver•keer
Samestelling: voet + verkeer


Selfstandige naamwoord: voetverkeer
Meervoud:

Betekenis:
• Die beweging van voetgangers.

Gebruik:
• Die pad is vir motors en die sypaadjie is vir voetverkeer.
• Die grootste winkels is gewoonlik in die dele van die winkelsentrum wat die meeste voetverkeer kry.

Vertaling:
Engels: foot traffic
Nederlands: voetverkeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polisiekommissaris
Volgende onderwerp: ooptrek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:32:40 UTC 2024