Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisiekommissaris
polisiekommissaris [boodskap #141738] Do, 04 Mei 2023 13:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polisiekommissaris
Afbreking: po•li•sie•kom•mis•sa•ris
Samestelling: polisie + kommissaris


Selfstandige naamwoord: polisiekommissaris
Meervoud: polisiekommissarisse

Betekenis:
• Die nasionale hoof, of een van die provinsiale hoofde van die polisiediens.

Gebruik:
• Jackie Selebi was van 2000 tot 2009 die Nasionale Polisiekommissaris.

Sinoniem:
• hoofkonstabel

Vertaling:
Engels: police commissioner
Nederlands: politiecommissaris

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kommissaris
Volgende onderwerp: voetverkeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 23:41:54 MGT 2024