Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betreur
betreur [boodskap #141736] Do, 04 Mei 2023 12:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
betreur
Afbreking: be•treur
Samestelling: be- + treur


Werkwoord: betreur
Verlede tyd: het betreur

Betekenis:
• Om oor iets te treur; iets jammer of hartseer vind; leedwese toon.

Gebruik:
• Sy afsterwe word diep betreur.

Sinoniem:
• bejammer
• bekla
• beklaag
• lamenteer

Afgelei:
• betreurde
• betreurenswaardig

Vertaling:
Engels: to lament, regret, deplore, grieve
Nederlands: betreuren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oortreder
Volgende onderwerp: kommissaris
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 23:37:06 MGT 2024