Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oortreder
oortreder [boodskap #141735] Thu, 04 May 2023 12:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oortreder
Afbreking: oor•tre•der
Samestelling: oortree + -der


Selfstandige naamwoord: oortreder
Meervoud: oortreders
Verkleinwoord: oortredertjie
Meervoud van verkleining: oortredertjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n reël of wet oortree; die grense oorskry.

Gebruik:
• Die oortreder het 'n rooikaart gekry en moes die veld verlaat.

Sinoniem:
• boosdoener
• kwaaddoener
• misdadiger
• skender
• skuldige
• sondaar

Afgelei:
• jeugoortreder
• seksoortreder
• verkeersoortreder
• wetsoortreder

Vertaling:
Engels: offender, transgressor, infringer
Nederlands: overtreder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rolspeler
Volgende onderwerp: betreur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:59:12 UTC 2024