Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rolspeler
rolspeler [boodskap #141734] Thu, 04 May 2023 11:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
rolspeler
Afbreking: rol•spe•ler
Samestelling: rol + speler


Selfstandige naamwoord: rolspeler
Meervoud: rolspelers
Verkleinwoord: rolspelertjie
Meervoud van verkleining: rolspelertjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n rol in 'n rolprent of opvoering vertolk.
• (figuurlik) Persoon wat 'n hand in 'n bepaalde situasie het.

Gebruik:
• Die rolspelers se vertolking is uit die boonste rakke.
• Hy was 'n rolspeler in die onderhandelinge.

Sinoniem:
• akteur
• betrokkene

Afgelei:
• hoofrolspeler

Vertaling:
Engels: roll player
Nederlands: rolspeler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tamboer
Volgende onderwerp: oortreder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:57:03 UTC 2024