antikwaries [boodskap #141732] |
Wed, 03 May 2023 18:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
antikwaries
Afbreking: an•ti•kwa•ries
Samestelling: antikwaar + -ies
Byvoeglike naamwoord: antikwaries
Attributief: antikwariese
Betekenis:
• Betreffende voorwerpe uit 'n vroeër tyd.
Gebruik:
• Africana is antikwariese artikels wat uit Afrika afkomstig is, of op Afrika betrekking het.
Sinoniem:
• antiek
• outyds
Vertaling:
Engels: antiquarian
Nederlands: antiquarisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|