spreekwoordelik [boodskap #141731] |
Wo, 03 Mei 2023 18:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spreekwoordelik
Afbreking: spreek•woor•de•lik
Samestelling: spreekwoord + -elik
Byvoeglike naamwoord: spreekwoordelik
Attributief: spreekwoordelike
Betekenis:
• Soos 'n spreekwoord. Met 'n figuurlike eerder as 'n letterlike betekenis.
Gebruik:
• Die dief is met die spreekwoordelike vingers in die koekieblik betrap.
Afkorting:
• sprw.
Vertaling:
Engels: proverbial
Nederlands: spreekwoordelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|