strafhof [boodskap #141730] |
Wed, 03 May 2023 17:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
strafhof
Afbreking: straf•hof
Samestelling: straf + hof
Selfstandige naamwoord: strafhof
Meervoud: strafhowe
Betekenis:
• 'n Hof wat meer ernstige sake aanhoor en die strafreg toepas.
Gebruik:
• 'n Strafhof werk op die beginsel dat skuld bo redelike twyfel bewys moet kan word.
Vertaling:
Engels: criminal court
Nederlands: strafhof
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|