aanpak [boodskap #141726] |
Wed, 03 May 2023 14:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanpak
Afbreking: aan•pak
Samestelling: aan + pak
Werkwoord: pak aan, aanpak
Verlede tyd: het aangepak
Betekenis:
• Om iets te begin of te probeer.
• Om in lae te pak.
Gebruik:
• Maak eers klaar waarmee jy begin het voordat jy 'n nuwe taak aanpak.
• Hy pak die vuur aan. Die kalk het in die ketel aangepak.
Spreekwoord:
• Iets op eie houtjie aanpak. [Self doen.]
• Moenie hom sonder handskoene aanpak nie. [Hy kan nie maklik beheer of gemanipuleer word nie.]
Sinoniem:
• aandurf
• onderneem
• takel
• aankleef
• aanplak
• afset
• deponeer
Afgelei:
• aanpakker
• aanpaksel
Vertaling:
Engels: to attempt, tackle, deal with; to deposit, build up
Nederlands: aanpakken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|