duet [boodskap #141721] |
Tue, 02 May 2023 19:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
duet
Afbreking: du•et
Selfstandige naamwoord: duet
Meervoud: duette
Betekenis:
• 'n Musiekstuk vir twee stemme of twee instrumente.
Gebruik:
• Elvis Blue en Theuns Jordaan het groot sukses behaal met hulle duet "Jou huis".
Sinoniem:
• duo
• tweesang
Afgelei:
• duetsanger
• duetsangeres
Vertaling:
Engels: duet
Nederlands: duet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|