plaashuis [boodskap #141718] |
Tue, 02 May 2023 12:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plaashuis
Afbreking: plaas•huis
Samestelling: plaas + huis
Selfstandige naamwoord: plaashuis
Meervoud: plaashuise
Verkleinwoord: plaashuisie
Meervoud van verkleining: plaashuisies
Betekenis:
• 'n Woning/huis op 'n plaas.
Gebruik:
• Destyds moes elke boer maar sy eie plaashuis gebou.
Sinoniem:
• boerewoning
• opstal
• plaasopstal
• plaaswoning
Vertaling:
Engels: farmhouse
Nederlands: woonstee op een boerderij
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|