Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versinnebeeld
versinnebeeld [boodskap #141716] Tue, 02 May 2023 11:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
versinnebeeld
Afbreking: ver•sin•ne•beeld
Samestelling: ver- + sinnebeeld


Werkwoord: versinnebeeld
Verlede tyd: het versinnebeeld

Betekenis:
• Om 'n simbool/sinnebeeld te vorm; iets wat abstrak is met iets wat sintuiglik waargeneem kan word uit te beeld.

Gebruik:
• Die wyn versinnebeeld die bloed van Jesus.

Sinoniem:
• aandui
• simboliseer
• voorstel

Afgelei:
• versinnebeelding

Vertaling:
Engels: to emblematize
Nederlands: verzinnebeelden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: identiteit
Volgende onderwerp: verraderlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:46:17 UTC 2024