Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trombose
trombose [boodskap #141710] Di, 02 Mei 2023 08:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
trombose
Afbreking: trom•bo•se


Selfstandige naamwoord: trombose
Meervoud:

Betekenis:
• Die vorming van 'n bloedklont (of trombus) wat die vloei van bloed belemmer.

Gebruik:
• 'n Trombose kan o.a. tot 'n hartaanval of 'n beroerte lei.

Sinoniem:
• bloedvatverstopping

Afgelei:
• flebotrombose
• kroonslagaartrombose
• trombose-aanval

Vertaling:
Engels: thrombosis
Nederlands: trombose

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuurwarm
Volgende onderwerp: musiekvideo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:50:38 MGT 2024