vuurwarm [boodskap #141709] |
Mon, 01 May 2023 17:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vuurwarm
Afbreking: vuur•warm
Samestelling: vuur + warm
Byvoeglike naamwoord: vuurwarm
Attributief: vuurwarm (vuurwarme)
Betekenis:
• Intensiewe vorm van warm. So warm soos vuur.
Gebruik:
• Die onderwyser het ons boude vuurwarm geslaan.
Sinoniem:
• helwarm
• kooltjiewarm
• rooiwarm
• snikwarm
• stikwarm
• witwarm
Antoniem:
• yskoud
Vertaling:
Engels: red-hot, blazing hot, fiery hot
Nederlands: gloeiend heet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|