Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » endorfien
endorfien [boodskap #141707] Mon, 01 May 2023 15:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
endorfien
Afbreking: en•dor•fien


Selfstandige naamwoord: endorfien
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese stof met pynstillende eienskappe wat in die brein geproduseer word en as 'n neurotransmitter optree.

Gebruik:
• Wanneer 'n mens oefen, skei jou brein endorfien af, wat jou gelukkig en goed laat voel.

Vertaling:
Engels: endorphin
Nederlands: endorfine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spoed
Volgende onderwerp: inkorporeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:02:37 UTC 2024