kakebeenwa [boodskap #141704] |
Ma, 01 Mei 2023 10:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kakebeenwa
Afbreking: ka•ke•been•wa
Samestelling: kakebeen + wa
Selfstandige naamwoord: kakebeenwa
Meervoud: kakebeenwaens
Verkleinwoord: kakebeenwaentjie
Meervoud van verkleining: kakebeenwaentjie
Betekenis:
• 'n Wa wat deur 'n span osse getrek is, met hoë kante wat die syaansig van die wa ietwat soos 'n bees se onderkaak laat lyk.
Gebruik:
• Die Voortrekkers het die onherbergsame binneland met hulle kakebeenwaens aangedurf.
Sinoniem:
• ossewa
• Voortrekkerwa
Vertaling:
Engels: ox waggon, bullock wagon
Nederlands: kakebeenwa
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|