Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wamaker
wamaker [boodskap #141703] Mon, 01 May 2023 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wamaker
Afbreking: wa•ma•ker
Samestelling: wa + maker


Selfstandige naamwoord: wamaker
Meervoud: wamakers
Verkleinwoord: wamakertjie
Meervoud van verkleining: wamakertjies

Betekenis:
• 'n Ambagsman wat waens maak.

Gebruik:
• Aan 'n nuwe wa kan jy sien of dit 'n goeie skilder was, aan 'n oue of dit 'n goeie wamaker was. [Langenhoven]

Afgelei:
• wamakersbedryf
• wamakersgereedskap
• wamakery

Vertaling:
Engels: wagon builder, coach maker
Nederlands: wagenmaker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Kameroen
Volgende onderwerp: kakebeenwa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:02:34 UTC 2024