Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sondeskuld
sondeskuld [boodskap #141701] Mon, 01 May 2023 08:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sondeskuld
Afbreking: son•de•skuld
Samestelling: sonde + skuld


Selfstandige naamwoord: sondeskuld
Meervoud:

Betekenis:
• Die skuld van iemand wat sonde gepleeg (of geërf) het.

Gebruik:
• Die psalmdigter vra verlossing nadat hy sy sondeskuld bely en hom daarvan bekeer het.

Sinoniem:
• skuldlas
• sondebesef
• sondelas

Vertaling:
Engels: burden of sins
Nederlands: zondeschuld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: medemens
Volgende onderwerp: Kameroen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:30:47 UTC 2024