Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » medemens
medemens [boodskap #141700] Mon, 01 May 2023 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
medemens
Afbreking: me•de•mens
Samestelling: mede- + mens


Selfstandige naamwoord: medemens
Meervoud: medemense
Verkleinwoord: medemensie
Meervoud van verkleining: medemensies

Betekenis:
• Alle mense, behalwe jouself.

Gebruik:
• Jy moet jou medemens liefhê soos jouself.

Sinoniem:
• ewemens
• naaste
• natuurgenoot

Afgelei:
• medemenslik

Vertaling:
Engels: fellow man, fellow human
Nederlands: medemens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onaantreklik
Volgende onderwerp: sondeskuld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:03:49 UTC 2024