onaantreklik [boodskap #141699] |
Ma, 01 Mei 2023 08:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onaantreklik
Afbreking: on•aan•trek•lik
Samestelling: on- + aantreklik
Byvoeglike naamwoord: onaantreklik
Vergrotende trap: onaantrekliker
Oortreffende trap: onaantreklikste
Attributief: onaantreklike
Partitief: onaantrekliks
Betekenis:
• Wat nie mooi of aantreklik is nie.
Gebruik:
• Sy het in haarself getwyfel omdat mense haar vertel het dat sy onaantreklik is.
Sinoniem:
• afstotend
• lelik
• onaanloklik
• onaansienlik
• onooglik
Afgelei:
• onaantreklikheid
Vertaling:
Engels: unattractive, ugly
Nederlands: onaantrekkelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|