erfsmet [boodskap #141697] |
Sun, 30 April 2023 20:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
erfsmet
Afbreking: erf•smet
Samestelling: erf + smet
Selfstandige naamwoord: erfsmet
Meervoud: –
Betekenis:
• Die sondige natuur waarmee 'n persoon gebore word en wat hy sy lewe lank met hom saamdra.
Gebruik:
• Die gevolg van Adam se oorspronklike sonde is dat alle mense nou in sonde met erfsmet ontvang en gebore word.
Sinoniem:
• erfskuld
• erfsonde
• sondesmet
Vertaling:
Engels: hereditary debt
Nederlands: erfschuld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|