Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Oos-Kaap
Oos-Kaap [boodskap #141692] So, 30 April 2023 18:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Oos-Kaap is nommer 3 op die kaart.
Oos-Kaap is nommer 3 op die kaart.
Die Oos-Kaap se wapen.
Die Oos-Kaap se wapen.
Oos-Kaap
Afbreking: Oos-Kaap


Pleknaam: Oos-Kaap

Betekenis:
• Een van Suid-Afrika se nege provinsies, die oostelike deel van die voormalige Kaapprovinsie, Ciskei en Transkei.

Gebruik:
• Die Oos-Kaap se hoofstad is Bhisho, wat vroeër die tuisland Ciskei se hoofstad was.

Vertaling:
Engels: Eastern Cape
Nederlands: Oost-Kaap
Xhosa: IPhondo yaMpuma-Koloni

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Noord-Kaap
Volgende onderwerp: Wes-Kaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:34:11 MGT 2024