Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
Noord-Kaap
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
Noord-Kaap
[
boodskap #141691
]
So, 30 April 2023 18:41
Leksikograaf
Boodskappe:
20799
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
Noord-Kaap is nommer 2 op die kaart.
Die Noord-Kaap se wapen.
Noord-Kaap
Afbreking: Noord-Kaap
Pleknaam:
Noord-Kaap
Betekenis:
• Een van Suid-Afrika se nege provinsies, die westelike deel van die voormalige Kaapprovinsie.
Gebruik:
• Die
Noord-Kaap
is Suid-Afrika se grootste en ylbevolkste provinsie, met Kimberley as die hoofstad.
Vertaling:
Engels: Northern Cape
Nederlands: Noord-Kaap
Tswana: Kapa Bokone
Xhosa: uMntla-Koloni
Byvoeglike naamwoord:
Noord-Kaap
Attributief:
Noord-Kaapse
Partitief:
Noord-Kaaps
Betekenis:
• Van of met betrekking tot dir Noord-Kaap.
Gebruik:
• Die inwoners van Daniëlskuil, 'n
Noord-Kaapse
dorpie, het om hulp gevra om die brande dood te slaan.
Vertaling:
Engels: Northern Cape
Nederlands: Noord-Kaaps
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
Noordwes
Volgende onderwerp:
Oos-Kaap
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wo Nov 27 23:54:44 MGT 2024