Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Noordwes
Noordwes [boodskap #141690] So, 30 April 2023 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Noordwes is nommer 6 op die kaart.
Noordwes is nommer 6 op die kaart.
Noordwes se wapen.
Noordwes se wapen.
Noordwes
Afbreking: Noord•wes
Samestelling: Noord + wes


Pleknaam: Noordwes

Betekenis:
• Een van Suid-Afrika se nege provinsies, hoofsaaklik die eertydse Wes-Transvaal en Bophuthatswana.

Gebruik:
Noordwes se hoofstad is Mahikeng (meer algemeen bekend as Mafikeng).

Vertaling:
Engels: North West
Nederlands: Noordwest
Tswana: Bokone-Bophirima

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Mpumalanga
Volgende onderwerp: Noord-Kaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 07:00:01 MGT 2024