Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Mpumalanga
Mpumalanga [boodskap #141689] Sun, 30 April 2023 18:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mpumalanga is nommer 8 op die kaart.
Mpumalanga is nommer 8 op die kaart.
Mpumalanga se wapen.
Mpumalanga se wapen.
Mpumalanga
Afbreking: M•pu•ma•lan•ga


Pleknaam: Mpumalanga

Betekenis:
• Een van Suid-Afrika se nege provinsies, vroeër bekend as die Oos-Transvaal.

Gebruik:
Mpumalanga se hoofstad is Nelspruit (sedert 2009 ook bekend as Mbombela).

Vertaling:
Engels: Mpumalanga
Nederlands: Mpumalanga

Nota:
• Van Nguni, "die plek waar die son opkom".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Gauteng
Volgende onderwerp: Noordwes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:34:15 UTC 2024