Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
Gauteng
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
Gauteng
[
boodskap #141688
]
Sun, 30 April 2023 14:18
Leksikograaf
Boodskappe:
20946
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Gauteng is no. 7 op die kaart.
Gauteng se wapen.
Gauteng
Afbreking: Gau•teng
Pleknaam:
Gauteng
Betekenis:
• Een van Suid-Afrika se nege provinsies, voorheen die PWV-gebied (Pretoria-Witwatersrand-Vereeniging).
Gebruik:
•
Gauteng
is Suid-Afrika se digbevolkste provinsie met Johannesburg as die provinsiale hoofstad.
Afgelei:
• Gautenger
• Gautengse
Vertaling:
Engels: Gauteng
Nederlands: Gauteng
Nota:
• Gauteng is 'n Sotho-woord wat "Plek van goud" beteken, ontleen van Afrikaans, "goud".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
Limpopo
Volgende onderwerp:
Mpumalanga
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Sun Dec 29 17:20:35 UTC 2024