Leksikograaf Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Limpopo
Afbreking: Lim•po•po
Pleknaam: Limpopo
Betekenis:
• Een van Suid-Afrika se nege provinsies, voor 1994 bekend as die Noord-Transvaal.
• Die mees noordelike rivier in Suid-Afrika wat die grens met Zimbabwe vorm.
Gebruik:
• Limpopo se hoofstad is Polokwane (voorheen Pietersburg).
• Die Limpopo mond in die Indiese Oseaan uit.
Afgelei:
• Limpopoprovinsie
• Limpoporivier
Vertaling:
Engels: Limpopo
Nederlands: Limpopo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.