besoekersentrum [boodskap #141685] |
Sa, 29 April 2023 14:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besoekersentrum
Afbreking: be•soe•ker•sen•trum
Samestelling: besoeker + sentrum
Selfstandige naamwoord: besoekersentrum
Meervoud: besoekersentrums
Verkleinwoord: besoekersentrumpie
Meervoud van verkleining: besoekersentrumpies
Betekenis:
• 'n Plek waar besoekers ontvang en van inligting voorsien word.
Gebruik:
• Stop gerus by die dorp se besoekersentrum om uit te vind wat se besienswaardighede daar in die omgewing is.
Sinoniem:
• inligtingsentrum
Vertaling:
Engels: visitor center
Nederlands: bezoekerscentrum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|