voltrek [boodskap #141684] |
Sa, 29 April 2023 13:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voltrek
Afbreking: vol•trek
Werkwoord: voltrek
Verlede tyd: het voltrek
Betekenis:
• Om iets tot uitvoer te bring.
Gebruik:
• Die huwelik is voltrek.
• Die doodsvonnis sal teen daglig voltrek word.
Sinoniem:
• afhandel
• finaliseer
• implementeer
• klaarmaak
• uitvoer
• verrig
• voltooi
• volvoer
Afgelei:
• voltrekker
• voltrekking
Vertaling:
Engels: to carry out, execute, accomplish
Nederlands: voltrekken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|