Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lekkerbekkig
lekkerbekkig [boodskap #141681] Sa, 29 April 2023 09:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lekkerbekkig
Afbreking: lek•ker•bek•kig
Samestelling: lekkerbek + -ig


Byvoeglike naamwoord: lekkerbekkig
Vergrotende trap: lekkerbekkiger
Oortreffende trap: lekkerbekkigste
Attributief: lekkerbekkige
Partitief: lekkerbekkigs

Betekenis:
• Wat agter die lekker aan eet.
• Wat vol fiemies is oor kos.

Gebruik:
• Ons smul lekkerbekkig aan die sjef se kos.
• Hulle het gou lekkerbekkig geword en net die sagte lam- en kalfsvleis geëet.

Sinoniem:
• epikuries
• genotsugtig
• watertand
• kieskeurig
• uitsoekerig

Afgelei:
• lekkerbekkigheid

Vertaling:
Engels: sweet-toothed, lickerish; fastidious
Nederlands: lekkerbekkig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gehoorsaal
Volgende onderwerp: aula
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:29:24 MGT 2024