| gehoorsaal [boodskap #141680] |
Sa., 29 April 2023 09:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gehoorsaal
Afbreking: ge•hoor•saal
Samestelling: gehoor + saal
Selfstandige naamwoord: gehoorsaal
Meervoud: gehoorsale
Verkleinwoord: gehoorsaaltjie
Meervoud van verkleining: gehoorsaaltjies
Betekenis:
• 'n Saal vir mense om na opvoerings, voordragte, lesings, ens. te luister.
Gebruik:
• Die besoekersentrum het 'n gehoorsaal waar daar gereelde besprekings en seminare gehou word.
Hiponiem:
• aula
• ouditorium
Vertaling:
Engels: audience hall, auditory
Nederlands: gehoorzaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|