Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inkrimp
inkrimp [boodskap #141679] Sa, 29 April 2023 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inkrimp
Afbreking: in•krimp
Samestelling: in + krimp


Werkwoord: krimp in, inkrimp
Verlede tyd: het ingekrimp

Betekenis:
• Om saam te trek / deur krimping kleiner te word.
• Om kleiner of korter te word.

Gebruik:
• Die krimpvarkie het geskrik en ingekrimp.
• As gevolg van die tydsbeperking moes ek my toespraak drasties inkrimp.

Sinoniem:
• inkort
• saamtrek
• slink
• verkort
• verminder
• vernou
• wegkwyn

Afgelei:
• inkrimping

Vertaling:
Engels: to contract
Nederlands: inkrimpen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drietal
Volgende onderwerp: gehoorsaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:43:47 MGT 2024