Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drietal
drietal [boodskap #141678] Sa, 29 April 2023 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drietal
Afbreking: drie•tal
Samestelling: drie + tal


Selfstandige naamwoord: drietal
Meervoud: drietalle
Verkleinwoord: drietalletjie
Meervoud van verkleining: drietalletjies

Betekenis:
• 'n Groep van drie mense of dinge.

Gebruik:
• Die musketiers was 'n drietal wat bestaan het uit Aramis, Athos en Porthos.

Sinoniem:
• triade
• trio
• trits

Afgelei:
• drietallig

Verwant:
• tweetal
• viertal

Vertaling:
Engels: group of three, triplet, trio
Nederlands: drietal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: permitteer
Volgende onderwerp: inkrimp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:57:32 MGT 2024