Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » permitteer
permitteer [boodskap #141677] Sat, 29 April 2023 07:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
permitteer
Afbreking: per•mit•teer


Werkwoord: permitteer
Verlede tyd: het gepermitteer

Betekenis:
• (ongewoon) Om toe te staan; toestemming/permissie gee.

Gebruik:
• Kan jy jouself permitteer om af en toe ook skaamteloos spontaan en uitbundig te wees?

Sinoniem:
• goedkeur
• toelaat
• toestaan
• veroorloof
• vergun

Antoniem:
• verbied
• weier

Afgelei:
• ongepermitteer

Vertaling:
Engels: to allow, permit
Nederlands: permitteren

Nota:
• Leenwoord van Latyn.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: titsel
Volgende onderwerp: drietal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:44:30 UTC 2024