Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » titsel
titsel [boodskap #141676] Sa, 29 April 2023 07:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
titsel
Afbreking: tit•sel


Selfstandige naamwoord: titsel
Meervoud: titsels
Verkleinwoord: titseltjie
Meervoud van verkleining: titseltjies

Betekenis:
• 'n Klein bietjie.

Gebruik:
• Gooi nog 'n titseltjie kaneelsuiker oor my pannekoek.

Sinoniem:
• katspoegie
• knippie
• knypie
• leksel
• rapsie
• tikkie

Vertaling:
Engels: dash, pinch
Nederlands: scheutje, snufje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inwaarts
Volgende onderwerp: permitteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:54:37 MGT 2024