Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inwaarts
inwaarts [boodskap #141675] Fri, 28 April 2023 17:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
inwaarts
Afbreking: in•waarts
Samestelling: in + waarts


Byvoeglike naamwoord: inwaarts
Attributief: inwaartse

Betekenis:
• Wat na die binnekant toe gerig is.

Gebruik:
• Die oppervlak van 'n konkawe lens buig inwaarts.

Sinoniem:
• binnetoe
• binnewaarts

Antoniem:
• uitwaarts

Afgelei:
• landinwaarts

Vertaling:
Engels: inwards
Nederlands: inwaarts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skryfteken
Volgende onderwerp: titsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 16:50:31 UTC 2024