Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skryfteken
skryfteken [boodskap #141674] Fri, 28 April 2023 17:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skryfteken
Afbreking: skryf•te•ken
Samestelling: skryf + teken
Uitspraak: /ˈskrəɪ̯ftiə̯kən/


Selfstandige naamwoord: skryfteken
Meervoud: skryftekens
Verkleinwoord: skryftekentjie
Meervoud van verkleining: skryftekentjies

Betekenis:
• Figuur waarmee 'n klank, syfer, simbool of leesteken in 'n taal voorstel word.

Gebruik:
• Die woord "klank" bestaan uit 5 skryftekens.

Sinoniem:
• grafeem
• letterteken
• skrifteken

Vertaling:
Engels: glyph, character, letter
Nederlands: schriftteken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brandverf
Volgende onderwerp: inwaarts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 29 17:09:26 UTC 2024